The fees payable to the Master of the High Court in deceased estates, has increased from 1 January 2018. Previously, the maximum amount due to the Master, was R600.00. Now, the maximum amount will be R7000.00.

If the value of your estate at the time of death is between R250 000 and R400 000, you will pay R600.00.

If the value of your estate at the time of death is more than R400 000, you will pay the basic R600.00 plus R200.00 for each additional R100 000.00.

So, please don’t blame the executor for the increase in costs.

The good news is that estates worth less than R250 000.00 do not pay any Master’s fees.

The good news is that paying the fees won’t be your problem. It will be your executor’s problem. Neilsons Attorneys can assist you with estate planning to minimise or avoid these fees and estate duty (also known as “death taxes”) and act as your executors.

Dit Het Nou Duurder Geword Om Dood Te Gaan

Vanaf 1 Januarie 2018 het die fooie wat aan die Meester van die Hooggeregshof in bestorwe boedels betaal moet word, vermeerder. Voorheen was die maksimum bedrag wat aan die Meester betaal moes word, R600.00. In die toekoms sal die maksimum bedrag R7000.00 wees. Dit is eintlik maar net ‘n ander vorm van belasting.

Die implikasies van hierdie verandering is as volg:

Indien die waarde van jou boedel ten tyde van jou dood tussen R250 000.00 en R400 000.00 is, sal jou boedel R600.00 moet betaal.

Indien die waarde van jou boedel ten tyde van jou dood meer as R400 000.00 is, sal jou boedel die basiese R600.00 moet betaal plus R200.00 vir elke addisionele R100 000.00.

Die goeie nuus is dat boedels wie se waarde minder as R250 000.00 is, geen fooie aan die Meester van die Hooggeregshof hoef te betaal nie.

Die ander goeie nuus is dat betaling van die fooie nie jou probleem sal wees nie, maar jou eksekuteur se probleem. Neilsons Prokureurs kan jou bystaan met boedel beplanning om hierdie tipe fooie en boedel belasting te verminder of te vermy en om as jou eksekuteurs op te tree.

Pin It on Pinterest